• Besigheid Per Gig hoë gehalte, hoë prioriteit berpekte ADSLData + Lyn vanaf R845 p/m
  • Besigheid Per Gig beperkte ADSL bied altyd-ann internet toegang
  • Bel en surf die web op dieselfde tyd met Besigheid Per Gig beperkte ADSL of VDSL
  • Onbeperkte gelyktydige verbindings met unieke gebruikersname
  • Besigheid Per Gig beperkte ADSL is ideaal vir die medium kantoor en multi-tak omgewing
Data Beperking Gebruik Vir Slegs Data Data + Lyn  

35

GB
Besigheid Per Gig beperkte ADSL geskik vir medium kantoor gebruik, wat wil lêers oordra of aflaai, die web en e-pos wil gebruik. - R845
Tot en met 10Mbps

50

GB
Besigheid Per Gig beperkte ADSL geskik vir medium kantore en klein takke, wat wil groter lêers oordra of aflaai, aanlyn speel, video stroom en VoIP oproepe maak. - R1093
Tot en met 10Mbps

100

GB
Besigheid Beperkte ADSL geskik vir groter kantore en klomp klein takke, wat wil groter lêers oordra of aflaai, aanlyn speel, video stroom en VoIP oproepe maak. - R1773
Tot en met 10Mbps

Let Wel

  • Besigheid Per Gig beperkte ADSL is onderworpe aan ons Aanvaarbare Gebruik Beleid
  • Besigheid Per Gig pryse sluit een 10Mbps ADSL lyn in, addisionele lyne is beskikbaar vir R413 per maand
  • Pryse sluit BTW in
  • Data + ADSL-lyn pryse sluit ADSL-lyn huur in, maar sluit nie stem lynhuur in nie.
  • Onbeperkte gelyktydige sessies: u kan na u ADSL rekening aanmeld van onbeperkte plekke gelyktydig.
  • ADSL lyn spoed aangehaal is die beste pogings en stel voor "tot" lynspoed.
  • Terme en Voorwaardes geld

Om ADSL te gebruik het u drie dinge nodig:

  • 'n Internet-diensverskaffer (ISP) vir data;
  • Telkom vir die huur van 'n ADSL-lyn om die internet data te voer na u rekenaar; en
  • 'n ADSL modem

In die dae wat verby is, het almal vir Telkom en 'n ISP afsonderlik betaal, maar nou kry u beide met Zazu kry. Met "Data + Lyn" het ons hierdie kostes gekombineer om u 'n allesinsluitende pakket tee gee wat goedkoper uitwerk as om 'n ISP en Telkom afsonderlik te betaal. Met "Data + Lyn" is beide die DSL-lyn gedeelte en u data deel met Zazu - geen bykomende ADSL kostes op u Telkom-rekening. (Dit sluit nie u telefoon lynhuur in nie) As u reeds Telkom of 'n ander ISP betaal vir 'n ADSL-lyn, is dit maklik om oor te skakel na Zazu. Gee ons net 'n oproep, of kies Teken Op en ons sal sorg vir die res.

Onthou:. Die ADSL lyn spoed wat u kies, sal die maksimum spoed van u verbinding (maw hoe vinnig webblaaie en e-pos sal laai) bepaal.

Skakel oor na Zazu vandag!

Teken nou op vir Per Gig beperkte ADSL, of skakel ons en ons sal u help oorskakel na Zazu, vandag nog.

Skakel: 086-123-9298 of Skakel My Terug

* Besigheid Per Gig beperkte ADSL diens is tans net in Suid-Afrika beskikbaar.