• Besigheid Onbeperkte ADSL bied hoë gehalte ADSL data vanaf R1899 p/m
  • Gebruik die internet en laai data sonder beperkings met ons Besigheid Onbeperkte ADSL
  • Besigheid Onbeperkte ADSL bied een gelyktydige sessie met 5 statiese IP adresse
  • Ongevormde bandwydte op alle Besigheid Onbeperkt pakkette
  • Besigheid Onbeperkte ADSL bied altyd-ann internet toegang
  • Betaal 'n vaste maandelikse prys vir Besigheid Onbeperkte ADSL
  • Sluit in huur van 'n besigheidsklas ADSL router verskaf deur Cisco Systems
  • Besigheid Onbeperkte ADSL is ideaal vir video oproepe, aflaai en gebruik in 'n klein kantoor
  • Entrepreneur Onbeperkte ADSL of VDSL het hoër prioriteit op die netwerk in vergelyking met ons Tuis Onbeperkte ADSL
  • Gratis Entrepreneur Aanbieding vir die eerste 12 maande
Lynspoed Gebruik Vir Slegs Data
Data + Lyn
 
Tot en met

4

Mbps
Besigheid Onbeperkte ADSL wat voldoen aan die hoogste vereistes vir kwaliteit, geskik vir aflaai van groot lêers, speel, video stroom, VoIP en klein kantoor netwerke met tot en met 20 werknemers. R1899
R2259
Tot en met

10

Mbps
Besigheid Onbeperkte ADSL geskik vir klein kantore waar tot 25 werknemers toegang het tot die internet. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. R2999
R3359
Tot en met

2x4

Mbps
Verbonde Onbeperkte ADSL geskik vir klein kantore waar tot 25 werknemers toegang het tot die internet, maar waar 10Mbps diens nie beskikbaar is nie. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. - R4999
Tot en met

3x4

Mbps
Onbeperkte ADSL geskik vir klein sake waar tot 40 werknemers toegang het tot die internet. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. - R6999

Let Wel

  • Een gelyktydige sessie: u kan in u onbeperkte ADSL rekening aanmeld vanaf een plek op 'n tyd.
  • Entrepreneur Aanbieding is gratis vir slegs die eerste jaar, vir nuwe intekenaars wat aansoek doen vir 'n 12 maande inskrywing. (Geen migrasie van bestaande pakkette kwalifiseer)
  • Besigheid Onbeperkte ADSL is onderworpe aan ons Aanvaarbare Gebruiksbeleid
  • 'n Eenmalige opstel fooi van R1500 sal gehef word
  • Pryse sluit BTW in
  • Slegs Data pryse sluit alle lynhuur uit
  • Data + Lyn pryse sluit ADSL-lyn huur in, maar sluit nie stem lynhuur in nie.
  • Besigheid Onbeperkte ADSL lyn spoed aangehaal is die beste pogings en stel voor "tot" lynspoed.
  • Termes en Voorwaardes geld

Om ADSL te gebruik het u drie dinge nodig:

  • 'n Internet-diensverskaffer (ISP) vir data;
  • Telkom vir die huur van 'n ADSL-lyn om die internet data te voer na u rekenaar;
  • 'n ADSL modem

In die dae wat verby is, het almal vir Telkom en 'n ISP afsonderlik betaal, maar nou kry u beide met Zazu. Met "Data + Lyn" het ons hierdie kostes gekombineer om u 'n allesinsluitende pakket tee gee wat goedkoper uitwerk as om 'n ISP en Telkom afsonderlik te betaal. Met "Data + Lyn" is beide die DSL-lyn gedeelte en u data deel met Zazu - geen bykomende ADSL kostes op u Telkom-rekening. (Dit sluit nie u telefoon lynhuur in nie) As u reeds Telkom of 'n ander ISP betaal vir 'n ADSL-lyn, is dit maklik om oor te skakel na Zazu. Gee ons net 'n oproep, of kies Teken Op en ons sal sorg vir die res.

Onthou:. Die ADSL lyn spoed wat u kies, sal die maksimum spoed van u verbinding (maw hoe vinnig webblaaie en e-pos sal laai) bepaal.

Skakel oor na Zazu vandag!

Teken nou op vir Besigheid Onbeperkte ADSL, of skakel ons en ons sal u help oorskakel na Zazu, vandag nog.

Skakel: 086-123-9298 of Skakel My Terug

* Besigheid Onbeperkte ADSL diens is tans net in Suid-Afrika beskikbaar.