Tegniese Ondersteuning

Navrae Hanteer

  • Wagwoord veranderinge, internet konneksie kwessies
  • Fout raportering
  • E-pos en webwerf navrae

Telefoon: 086 123 ZAZU (9298)
E-pos: support@zazu.co.za
Besigheidsure: Maandag-Vrydag 8:00-17:30

Na-ure ondersteuning: los 'n e-pos of 'n stem boodskap vir ons na-ure ondersteuning span. Ons na-ure ondersteuning span volg navrae op met gereelde tussenposes.

Besigheidsondersteuning

Navrae Hanteer

  • Bestuurde Ondersteuning verwante navrae
  • Besigheidsinternet en e-pos verbinding
  • Gehuurde lyne en wolk oplossing ondersteuning

Telefoon: 086 123 ZAZU (9298)
E-pos: support@zazubusiness.co.za
Besigheidsure: Maandag-Vrydag 8:00-17:30

Na-ure ondersteuning: los 'n e-pos of 'n stem boodskap vir ons na-ure ondersteuning span. Ons na-ure ondersteuning span volg navrae op met gereelde tussenposes.

Verkope

Navrae Hanteer

  • As u op soek is vir toegang tot die internet, of wil graag opteken vir enige Zazu produk
  • Enige produk veranderinge of opgraderings
  • Bykomende produkte

Telefoon: 086 123 ZAZU (9298)
E-pos: sales@zazu.co.za
Besigheidsure: Maandag-Vrydag 8:00-17:30

Rekening Ondersteuning

Navrae Hanteer

  • Rekening & Admin ondersteuning
  • Produk koste-inligting
  • Kontrak besonderhede
     

Telefoon: 086 123 Zazu (9298)
E-pos: accounts@zazu.co.za
Besigheidsure: Maandag-Vrydag 8:00-17:30

Internasionale Kliënte

Skakel +27 21 855 4283 of +1 214 446 0253 for telefoniese bystand.

Posadres

Posbus 5430
Helderberg
7135