• Onbeperkte ADSL of VDSL data vanaf R535 p/m
  • Gebruik die internet en laai data sonder beperkings met ons onbeperkte ADSL of VDSL
  • Onbeperkte ADSL of VDSL bied altyd-ann internet toegang
  • Betaal 'n vaste maandelikse prys vir onbeperkte ADSL of VDSL
  • Onbeperkte ADSL of VDSL is ideaal vir video oproepe, aflaai en gebruik in 'n klein kantoor
  • Entrepreneur Onbeperkte ADSL of VDSL het hoër prioriteit op die netwerk in vergelyking met ons Tuis Onbeperkte ADSL
  • Gratis Entrepreneur Aanbieding vir die eerste 12 maande
  • Kry steeds meer met ons Entrepreneur Suite
Lynspoed Gebruik Vir Slegs Data
Data + Lyn
 
Tot en met

4

Mbps
Onbeperkte ADSL wat voldoen aan die hoogste vereistes vir kwaliteit, geskik vir aflaai van groot lêers, speel, video stroom, VoIP en klein kantoor netwerke met tot en met 5 werknemers. R535
R899
Tot en met

10

Mbps
Onbeperkte ADSL geskik vir klein sake waar tot 10 werknemers toegang het tot die internet. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. R999
R1359
Tot en met

20

Mbps
Onbeperkte ADSL geskik vir klein sake waar tot 20 werknemers toegang het tot die internet. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. R1999
R1689
Tot en met

40

Mbps
Onbeperkte ADSL geskik vir klein sake waar tot 40 werknemers toegang het tot die internet. Vinniger spoed maak voorsiening vir vinniger aflaai en oplaai na die wolk, e-pos van 'n groter aanhegsels, sowel as video roeping en stroom. R2199
R2939

Let Wel

  • Een gelyktydige sessie: u kan in u onbeperkte ADSL of VDSL rekening aanmeld vanaf een plek.
  • Entrepreneur Aanbieding is gratis vir slegs die eerste jaar, vir nuwe intekenaars wat aansoek doen vir 'n 12 maande inskrywing. (Geen migrasie van bestaande pakkette kwalifiseer)
  • Onbeperkte ADSL of VDSL is onderworpe aan ons Aanvaarbare Gebruiksbeleid
  • Pryse sluit BTW in
  • Slegs Data pryse sluit alle lynhuur uit.
  • Data + Lyn pryse sluit ADSL- of VDSL-lyn huur in, maar sluit nie stem lynhuur in nie.
  • ADSL of VDSL line spoed aangehaal is die beste pogings en stel voor "tot" lynspoed.
  • Termes en Voorwaardes geld

Om ADSL of VDSL te gebruik het u drie dinge nodig:

  • 'n Internet-diensverskaffer (ISP) vir data;
  • Telkom vir die huur van 'n ADSL-lyn om die internet data te voer na u rekenaar;
  • 'n ADSL of VDSL modem

In die dae wat verby is, het almal vir Telkom en 'n ISP afsonderlik betaal, maar nou kry u beide met Zazu. Met "Data + Lyn" het ons hierdie kostes gekombineer om u 'n allesinsluitende pakket tee gee wat goedkoper uitwerk as om 'n ISP en Telkom afsonderlik te betaal. Met "Data + Lyn" is beide die DSL-lyn gedeelte en u data deel met Zazu - geen bykomende ADSL of VDSL kostes op u Telkom-rekening. (Dit sluit nie u telefoon lynhuur in nie) As u reeds Telkom of 'n ander ISP betaal vir 'n ADSL- of VDSL-lyn, is dit maklik om oor te skakel na Zazu. Gee ons net 'n oproep, of kies Teken Op en ons sal sorg vir die res.

Onthou:. Die ADSL of VDSL lyn spoed wat u kies, sal die maksimum spoed van u verbinding (maw hoe vinnig webblaaie en e-pos sal laai) bepaal.

Skakel oor na Zazu vandag!

Teken nou op vir onbeperkte ADSL of VDSL, of skakel ons en ons sal u help oorskakel na Zazu, vandag nog.

Skakel: 086-123-9298 of Skakel My Terug

* Onbeperkte ADSL of VDSL diens is tans net in Suid-Afrika beskikbaar.