Al ons dienste, met die uitsondering van Ter Plaatse Ondersteuning is beskikbaar nasionaal in die Republiek van Suid-Afrika.

Ter plaatse IT-ondersteuning is beskikbaar vir besigheidskliënte in die volgende omgewings

  • Wes-Kaap: Kaapstad - Stadskom, Noordelike Voorstede, langs die N2 en die Helderberg omgewing.
  • Gauteng: Johannesburg - Noordelike Voorstede, Tswane (Pretoria), Centurion, Midrand en Oosrand.

As u nie seker is of u binne ons diens gebiede vir ter plaatse ondersteuning val nie, ons vra om u terug te skakel om te help.


Skakel My Terug

Ter Plaatse IT-ondersteuning beskikbaar

Ons bied die volgende ter plaatse ondersteuning planne, en elkeen kan aangepas word na u vereistes:

  • Kern-Plus Plan: Moniteering en Afstandelike Ondersteuning, PLUS ter plaatse ondersteuning wanneer u dit nodig het.
  • Tradisionele Breek/Herstel ter plaatse ondersteuning (beskikbaar as voorafbetaalde blok ure).
  • Gedeelde Visie: 'n Omvattende bestuurde ondersteuningsplan geintegreer met die Kern Plan, met 'n diensvlakooreenkoms vir ter plaatse ondersteuning teen 'n vaste maandelikse tarief.

Kern-Plus Plan

Die Kern Plan: is die basis vir al ons ondersteuningspakkette. Dit stel ons in staat om u netwerk proaktief te monitor en afstendelike ondersteuning te bied wanneer dit nodig is. Met die Kern Plan: gee ons u personeel direkte toegang tot ons regstreekse diens lessenaar vir afstandelike ondersteuning per telefoon en oor die internet. Die Op-Aanvraag bykomende diens gee u toegang tot afslag uurlikse tariewe vir ter plaatse ondersteuning, en die vermoë om 'n vaardige tegnikus ter plaatse te hê wanneer u dit nodig het. meer...

Breek/Herstel (Blok-Uur Ondersteuning)

Breek/Herstel ondersteuning is die meer tradisionele metode vir die verskaffing van IT-ondersteuning. Iets breek, u skakel ons, en ons kom om dit op te los. Zazu bied Breek/Herstel ondersteuning aan in voorafbetaalde blok-ure. Breek/Herstel is ​​nie die voorkeur-metode om vir u netwerk om te gee in die lang termyn nie, maar hierdie tipe ondersteuning is ontwerp vir nuwe kliënte wat 'n onmiddellike probleem het wat herstelling benodig.

As u nie reeds 'n Zazu bestuurde ondersteuningsdienste kliënt is nie, en u het 'n probleem wat onmiddellike aandag verlang, kan ons help. Die maklikste manier is om 'n afslagprys blok van 5 ure te verkry wat u kan gebruik vir ter plaatse en afstandelike ondersteuning. Die aanvanklike 5 blok-uur is vir nuwe sake-kliënte aangebied teen die afslag koers van: R1 750,00, BTW uitgesluit.